Translate

Tuesday, August 28, 2012

Rasisme

My Opinie. Rasisme is waneer een Volk hom teen n ander volk opdring en so n volk oefen sy Godgegewe reg uit om te se, ek as volk wil tussen my eie mense  woon en deur my eie mense regeer te word. So n Volk word dan as rassiste bestempel omdat so n Volk aanspraak maak op Hulle eie gebied, Eie Godsdiens,Eie Taal, eie waardes, eie identiteit ens. Rasisme is bloot n wapen wat n onbevoegde volk teen n bevoegde volk gebruik word om op so n volk te kan teer.

1 comment:

  1. Hooglied 5:10 Mijn geliefde is blank en rood, uitblinkend boven tienduizend.

    ReplyDelete